Visarende Jukskei Klub het in Februarie 2015 teen die Agulhas Jukskei-klub deelgeneem en albei spanne het hierdie gelykop-wedstryd baie geniet. Daarna het die span die vuurtoring by Agulhas besoek waar ‘n groepfoto by die mees-suidelike punt van Afrika van almal geneem is.
Visarende besit die kopiereg op alles foto’s op hierdie bladsy. Kontak JT le Roux by jt@familyfirst.co.za:
- vir toestemming om te gebruik of enige inligting in terme van kopiereg;
- indien jy beswaar het teen enige persoon of persone wat op enige van die foto’s sigbaar is.
Laat weet ons gerus per ons aanlyn vorm van enige gebeurtenis.