Foto gallerye
Slanghoek Familiedag – Januarie 2018
Visarende sosiale geleentheid – September 2016
Agulhas Jukskei-kompetisie – Februarie 2015
Visarende besit die kopiereg op alles foto's op hierdie bladsy. Kontak Odené Gerber by odene@familyfirst.co.za:
- vir toestemming om te gebruik of enige inligting in terme van kopiereg;
- indien jy beswaar het teen enige persoon of persone wat op enige van die foto's sigbaar is.
Laat weet ons gerus per ons aanlyn vorm van enige gebeurtenis.