Category: Afrikaans
5 posts
Dis waar vriende en familie mekaar beter kan leer ken met gesonde kompetisie en selfs nuwe vriendskappe bou.
Ontspanne, sosiale interaksie, sonder druk om te presteer en om te kan fokus op dit wat werklik saak maak.
Jukskei is vir my baie meer as net ‘n sport. Die oorsprong van jukskei is die spel self, Jesus Christus as fondasie en die bou van verhoudings. Die integrasie van al 3 die komponente wortel “jukskei” in my hart. Dit laat my altyd terug kom vir nog.