Vuurtoring by Agulhas

L’Agulhas Jukskeibane

Location:Melkbos St, L'Agulhas, 7287, South Africa
Phone:Marlene Stoltz

Dis 'n tradisionele sport wat deur alle ras groepe gespeel word. In 2001 is jukskei gekies deur die Suid-Afrikaanse regering as een van die sporte wat ingesluit is in die 'Indigenous Games Project'. Sedert dan het die spel aansienlik gewild geword tussen alle ouderdomsgroepe, waar L'Agulhas deel vorm van die familie.

Kontak gerus vir Marlene Stoltz vir meer inligting:

  •  063 754 7005
  • marlenestoltz36@gmail.com