Visarende

‘n Gesellige jukskei spel bring familie en vriende saam as ‘n reenboog-nasie waar Visarende sosiale sport gebruik om verhoudings te bou op Goddelike beginsels.

Ontspanne, sosiale interaksie, sonder druk om te presteer en om te kan fokus op dit wat werklik saak maak.

Jukskei players in sandpit

Jukskei is vir my baie meer as net ‘n sport. Die oorsprong van jukskei is die spel self, Jesus Christus as fondasie en die bou van verhoudings. Die integrasie van al 3 die komponente wortel “jukskei” in my hart. Dit laat my altyd terug kom vir nog.