Phone:Andre van der Walt | 0832860435
Kleinmond Jukskei Klub ondersteun gereeld al die plaaslike jukskei klubs met hulle geleenthede wat reg oor die Wes-Kaap aangebied word. Hulle jukskeibane is ook geleë aan die ooste kant van Kleinmond.
Vir meer inligting, kontak gerus vir Ander van der Walt, 083 286 0435.