Marked twine for measuring jukskei pin positions

Visarende Jukskei Oefening en Braai

View Calendar
8 February 2018 17:30 - 19:00
Visarende
Phone: +27 83 289 9241

Visarende Jukskei Oefening en Braai

Visarende Paarl
Phone:Roan van Schalkwyk: 083 289 9241
Address: 0B Pine St, Southern Paarl, Paarl, 7624, South Africa

Kom geniet 'n heerlike jukskei oefening saam met ons.

Daar gaan 'n vuurtjie brand en boerworsrolle gemaak word. Jy is meer as welkom om saam met ons aandete te eet, laat weet ons net voor 12h00 op die spesifieke Donderdag.

  • R15 per Boereworsrol en Sous
  • R10 per Blikkie Koeldrank

Aandete Besprekings: Roan van Schalkwyk - 083 289 9241


Wanneer : Elke tweede Donderdag
Waar : De Poort Jukskeibane
Tyd : 17:30 - 19:00 | Oefeninge
Tyd : 19:00 | Aandete


Vir enige navrae rondom Visarende Jukskei Klub kontak vir Pieter Oelofse - 083 459 0787

Vir enige navrae rondom die jukskei bane kontak vir Roan van Schalkwyk - 083 289 9241