Slanghoek

Slanghoek Familiedag

View Calendar
6 January 2018 07:30 - 17:00
Slanghoek Jukskeiklub
Phone: Paul Marais | 083 264 2307

Slanghoek Familiedag

Worcester Jukskeibane
Address: 77 Combrink St, Paglande, Worcester, 6849, South Africa

Slanghoek Jukskei Klub bied jaarliks die bekende familiedag aan waar almal welkom is.

Datum: 6 Januarie 2018

Tyd: 07:30 - 17:00

Plek: Worcester Jukskeibane

Koste: R120 per span

Kontak Persoon: Theuns le Roux | 082 373 3001 | tleroux@breede.co.za

Wat jy moet weet: 'n Snoepie sal beskikbaar wees met heerlike lekkernye. Potbrood sal na die afloop van die dag verkoop word.

 

Borge | PG Glass & Just Property