Robertson Jukskeiklub Opedag

View Calendar
10 March 2018 08:00 - 17:00
Robertson Jukskeiklub
Phone: Hester Maritz | 082 922 160

Robertson Jukskeiklub Opedag

Worcester Jukskeibane
Address: 77 Combrink St, Paglande, Worcester, 6849, South Africa

Kom geniet die dag saam met ons & speel ‘n lekker potjie jukskei op die Robertson Jukskeiklub opedag.

Datum: 10 Maart 2018

Tyd: 08:00 – 17:00

Plek: Worcester Jukskeibane

Koste: R160 per span (Afdelings A, B and C | Inskrywings sluit 7 Maart 2018)

Kontak Persoon: Hester Maritz | 082 922 1960 | hestermaritz@gmail.com

Dinge-om-te-weet: Daar sal verversings heeldag beskikbaar wees. Looitjies sal ook verkoop word, maar daar is ook gelukkige trekkings wat die dag inhou.