Vuurtoring by Agulhas

L’Agulhas Jukskei Rondtomtalie Toernooi

View Calendar
21 April 2018 09:30 - 16:00
L'Agulhas Jukskeiklub
Phone: Marlene Stoltz | 063 754 7005

L'Agulhas Jukskei Rondtomtalie Toernooi

L'Agulhas Jukskeibane
Phone:Marlene Stoltz
Address: Melkbos St, L'Agulhas, 7287, South Africa

Die De Kleine winkel borg 'n jukskei toenooi in L'Agulhas.

Kom geniet die lekker dag saam met ons!

Datum: 21 April 2018

Tyd: 09:30 – 16:00

Plek: L'Agulhas Jukskeibane

Koste: R20 per persoon

Kontak Persoon: Marlene Stoltz | 063 754 7005 marlenestoltz36@gmail.com

Dinge-om-te-weet: Boereworsrolle, jukskei-nagereg en iets vir die keel sal ook te koop wees teen 'n billike koste.