Jukskei kegels in sand pit

Jan Pieterse Opedag

View Calendar
14 October 2017 09:00 - 16:00

Jan Pieterse Opedag

Jukskeibane, Sandbaai
Address: 12 Jimmy Smith St, Sand Bay, Sandbaai, 7200, South Africa

Kom ondersteun ons en geniet weer 'n aangename dag in die Jukskei Familie by die Sandbaai Jukskeibane. Verversings en middagete sal voorsien word. 'n Bring en braai word gereël vir almal wat sal belangstel. Laat weet asseblief aantal persone.

Afdelings

A, B en C

Inskrywingsgeld

R100 per span

Sluitingsdatum

10 Oktober