Slanghoek

Groenberg Opedag

View Calendar
2 December 2017 All day

Groenberg Opedag

Jukskeibane, Sandbaai
Address: 12 Jimmy Smith St, Sand Bay, Sandbaai, 7200, South Africa

Hiermee nooi Groenberg Jukskeiklub dus ieder en elk hartlik uit om die dag saam met ons te kom geniet.

Datum: 2 Desember 2017

Tyd: 08:30 vir 09:00

Plek: Sandbaai Jukskeibane

Afdelings: A, B en C

Koste: R160 per span

Sluitings datum: 26 Novemeber 2017

Kontak persoon: Willie en Poppie Marais

Wielie Marais

Sel: 082 771 2944

Poppie Marais

Sel: 084 515 5290
E-pos: wilpie@whalemail.co.za

Verversings sal te koop wees, asook die lekker en bekende basaar poeding. Kom geniet die dag saam met ons as jukskeivriende!