Awie le Roux Opedag

View Calendar
24 February 2018 08:30 - 17:00
Kleinmond Jukskeiklub
Phone: Andre van der Walt | 0832860435

Awie le Roux Opedag

Kleinmond, Jukskeibane
Phone:Andre van der Walt | 0832860435
Address: 16 Amandelboom Ave, Kleinmond, 7195, South Africa

Kom geniet die dag saam met ons & speel ‘n lekker potjie jukskei op die Awie le Roux opedag. Ons sal julle baie graag by ons wil verwelkom en is seker julle sal die dag geniet.

Datum: 24 Februarie 2018

Tyd: 08:30 – 17:00

Registrasie: 08:30 | Opening: 08:45 | Spel begin: 09:00

Plek: Kleinmond Jukskeibane

Koste: R160 per span (Afdelings A. B en C | Inskrywings sluit 21 Februarie 2018)

Kontak Persoon: Andre van der Walt | 083 286 0435 | ajhvdwalt@telkomsa.net

Sarel Engelbrecht | 082 781 0691| sarelengelbrecht@vodamail.co.za

Christie Visagie | 0825642460 | elmavisagie17@gmail.com

Dinge-om-te-weet: ’n Koue ete word beplan en verversings sal heeldag beskikbaar wees.